Miré de Waal en Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua is druk besig om Wiskunde probleme op te los tydens die AMESA Wiskunde Pretdag vir Gr 4-5 wat op Vrydag, 5 Mei, by Laerskool Outeniqua gehou is.
Ongeveer 100 leerders van Laerskool Outeniqua, George-Suid en Laerskool Hoekwil het die pretdag bygewoon end dit geniet om rondom ‘n tafel saam met maats van ander skole probleme te probeer oplos!
Voorwaar ‘n vaardigheid wat ons kinders nodig het!