Wiskunde – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem leerder blink uit in wiskunde. Ruwan Wille in Graad 4 het deelgeneem aan die Nautilus 2 wiskunde kompetisie.
Ruwan behaal ‘n gesamentlike eerste plek by die wiskunde Nautilus 2 kompetisie.
Truidjies is baie trots op jou!
We are very proud of you!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf