Willem Samuel is ‘n kunstenaar en liedjieskrywer en is veral bekend vir sy outobiografiese “graphic novels” genaamd Mengelmoes. As oudleerder van Jan van Riebeeck het die skool ‘n impak op sy werk gehad. Hy het op 25 Mei die kunsleerders toegespreek en ‘n paar handige tekenwenke uitgedeel. Hy is natuurlik ook die seun van die befaamde digter, Antjie Krog.
Become a SponsorWillem Samuel besoek Hoërskool Jan van Riebeeck
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
4.5