Hokkie Nuus vanaf DF Malan Hoërskool
Ons is trots op die DFM dogtershokkiespelers wat hierdie jaar verskeie WP-spanne verteenwoordig. Ons is verder trots omdat 2 van ons afrigters ook onderskeidings behaal het. Petra Jonker is verkies…
Willem Samuel besoek Hoërskool Jan van Riebeeck
Willem Samuel is ‘n kunstenaar en liedjieskrywer en is veral bekend vir sy outobiografiese “graphic novels” genaamd Mengelmoes. As oudleerder van Jan van Riebeeck het die skool ‘n impak op…
Hoërskool Punt Rugby uitslae
H/S Punt se rugbyspanne het gedurende die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem: Arthur Johnson Sportweek in Mosselbaai:Â o/14A en o/19A wen al hul wedstryde. o/19A wen H/S Schoonspruit 19-5, H/S…
Hoërskool Strand – Toutrek prestasies
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ons is baie trots op ons toutrekkers. Die plaat (ontwikkeling) span het ‘n silwer medalje in hulle 480kg-afdeling op die SA Kampioenskappe gekry. Die 520kg…








