Ons is trots op die DFM dogtershokkiespelers wat hierdie jaar verskeie WP-spanne verteenwoordig.

Ons is verder trots omdat 2 van ons afrigters ook onderskeidings behaal het.

Petra Jonker is verkies om as Skeidsregter WP te verteenwoordig by die SA damestoernooi vroeër die jaar.

Louise Conradie is verkies tot die afrigter van die WP noordsonespan vir die Provinsiale toernooi in Julie.

Spelers:

VOOR: Eugenie Muller (WP o.14), Anja Nel (WP o.14), Megan Weideman (WP o.14), Carli Roos (WP o.16B), Liandi Conradie (WP o.16 zone reserwe)

MIDDEL: Petra Jonker (Skeidsregter), Nicola vd Merwe (WP o.16B), Megan Louw (WP o.16 reserwe), Carla Hollander (WP o.16 noordsone), Louise Conradie (Afrigter WP noordsone)

AGTER: Carissa Cronjé (WP o.18B), Imke Neveling (WP o.18 noordsone), Anuska Enslin (WP o.18 noordsone), Jana Fourie (WP o.18 noordsone), Carla Laubscher (WP o.18 noordsone), Mila de Jongh (WP o.18 noordsone), Rochelle Combrink (WP o.16 noordsone, Leanne Abrahams (WP o.18 noordsone).

Become a Sponsor