Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad is baie trots op Jonadrie van Aardt wat ‘n finalis is vir die Mej Tiener SA-kompetisie!
Sy neem vanaf 20-23 Maart in Pretoria aan die kompetisie deel.
Baie sterkte, Jonadrie!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…