)

Hoërskool Upington Omgee-Week

Hierdie jaar het Uppie leerders koekies ingesamel vir KANSA en benodigdhede vir Oasis Ontwikkelings Sentrum.

Vanjaar se doelwit van 50 000 koekies vir KANSA is suksesvol bereik met 50 525 koekies. Daar is ook baie noodsaaklikhede ingesamel,van springtoue en legkaarte tot tandepasta en seep vir Oasis.

Albei instansies is baie dankbaar vir die donasies wat hulle ontvang het en om hul dankbaarheid vir hulle nuwe speelgoed te toon, het die kindertjies van Oasis ‘n liedjie van dankbaarheid aan die Omgeeweek BK gesing.

Vanaf die omgeeweek BK wil ons, ons opregte dank aan elke Uppie leerder uitspreek vir hul daad van liefde.

Sonder hulle sou Omgeeweek nie suksesvol gewees het nie. Ons is ook besonders dankbaar aan die wen klas, 12D, wat 17 000 koekies ingesamel het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal