Lea en Trix Viviers, beide oudleerders, maak opslae by die Silwerskermfees! Trix was te sien in Versnel, wat as Beste Kortfilm (12 minute) aangewys is en Lea Vivier wen die toekenning vir Beste Aktrise in ‘n speelfilm (Wonderlus). JvR se 2016 ATKV-toneelstuk, Die Maan val bewusteloos, is ook vir die fees herskep en verfilm, en Nico Scheepers het weggestap met die toekenning vir Beste Regisseur vir ‘n Kortfilm. Baie geluk!