Baie geluk aan Emil van der Walt (heel links) wat deel was van die Suid-Afrikaanse span wat tydens die vakansie aan die Internasionale Wiskunde Olimpiade in Rio deelgeneem het. Die span het twee brons medaljes en vier eervolle vermeldings ontvang.
Become a Sponsor