Int Wiskunde Olimpiade – Hugo Bruwer verteenwoordig SA
Int Wiskunde Olimpiade. Hugo Bruwer, graad 12 leerder van Hoër Jongenskool Paarl, is gekies as een van slegs ses leerders wat Suid-Afrika by die Internasionale Wiskunde Olimpiade in Chiba, Japan,…
Hoërskool Jan van Riebeeck skole nuus
Baie geluk aan Emil van der Walt (heel links) wat deel was van die Suid-Afrikaanse span wat tydens die vakansie aan die Internasionale Wiskunde Olimpiade in Rio deelgeneem het. Die…








