)

Hoërskool Jan van Riebeeck leerder presteer in Driekuns

Emil van der Walt (graad12) van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, het die seniorbeker by Vrydagaand se UCT-prysuitdelingsfunksie verower met ‘n uitsonderlike driekuns.

Hy het 100% vir al drie rondtes behaal. Meer as 7 500 hoërskoolleerders uit sowat 160 verskillende skole neem deel aan die eerste rondte.

Daarna word die top studente na die UCT Challenge uitgenooi en ’n handvol dring deur na die UCT Olympiad.

Hoërskool Jan van Riebeeck het hierdie jaar baie goed presteer en onder die Top 20 skole met hul uitslae geëindig.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal