Jeugleierkonferensie. Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad het vanjaar as gasheer opgetree vir die Jeugleierkonferensie. Die toekoms lyk blink met hierdie jongmense!
Hoërskool Jan van Riebeeck se hoofleier, Simon van den Berg, was ook een van die vyftig leiers wat gekeur is om die konferensie by te woon.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf