)

Musikon Eisteddfodd 2025 – Klerksdorp Hoërskool behaal goud

Musikon Eisteddfodd 2025. 🎶 Musikon Eisteddfod 2025: Kayleigh Hattingh blink uit!

Kayleigh Hattingh van Klerksdorp Hoërskool het Donderdag en Vrydag met groot sukses aan die Musikon Eisteddfod 2025 deelgeneem. Sy was ’n lid van die Senior Band, wat ’n A+ Goud toekenning ontvang het vir hul uitstekende uitvoering.

Kayleigh het ook twee elektriese kitaarstukke gespeel en vir albei A+ Goud behaal. As solosanger het sy drie solo-optredes gelewer, waarvan twee met A+ Goud bekroon is en een met die uitsonderlike A++ Dubbelgoud – ’n merkwaardige prestasie!

Klerksdorp Hoërskool is trots op Kayleigh se talent en haar toewyding.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsklerksdorp.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal