)
SA Hoërskole gholfspan – Klerksdorp Hoërskool trots op Leonard

SA Hoërskole gholfspan. 🏌️ Uitblinkprestasie vir Klerksdorp Hoërskool se Leonard Swart. Leonard Swart, ’n leerder van Klerksdorp Hoërskool, het sy merk gemaak op die gholfbaan. As kaptein van die Suid-Afrikaanse…

Skolekrieket in Dubai – Klerksdorp Hoërskool

Skolekrieket in Dubai. Drie krieketspelers van Klerksdorp Hoërskool het onlangs in Dubai krieket gespeel. Die bekende Suid-Afrikaanse krieketspeler, Imran Tahir, was ook tydens die wedstryde teenwoordig. Die seuns het uitstekend…

SADF Gauteng Kampionskappe – Klerksdorp Hoërskool

SADF Gauteng Kampionskappe. 🏆 Klerksdorp Hoërskool vier uitmuntende prestasie van Charnè Tolmay! Hoërskool Klerksdorp leerder, Charnè Tolmay, het die afgelope naweek met groot sukses aan die SADF Gauteng Kampioenskappe deelgeneem.…

Golf Champion of Champions – Klerksdorp Hoërskool triomfeer

Golf Champion of Champions. ⛳️ Klerksdorp Hoërskool se Leonard Swart gekroon as “Champion of Champions”! 🏆 Klerksdorp Hoërskool is ongelooflik trots op Leonard Swart, wat onlangs die gesogte Champion of…

Bergfiets Skoleliga 4 – Klerksdorp Hoërskool bewys uithouvermoë

Bergfiets Skoleliga #4. 🚴‍♂️‘n Dag van Uithouvermoë en Trots! Klerksdorp Hoërskool wil ‘n reuse baie geluk sê aan al hul dapper fietsryers wat die uitdagende bergfietsroete by Hoërskool Wagpos in…

Musikon Eisteddfodd 2025 – Klerksdorp Hoërskool behaal goud

Musikon Eisteddfodd 2025. 🎶 Musikon Eisteddfod 2025: Kayleigh Hattingh blink uit! Kayleigh Hattingh van Klerksdorp Hoërskool het Donderdag en Vrydag met groot sukses aan die Musikon Eisteddfod 2025 deelgeneem. Sy…

ATKV-Uitklopspel – Klerksdorp Hoërskool kán spel

ATKV-Uitklopspel. 🎉 KHS skitter by ATKV-Uitklopspel! 🇿🇦 Klerksdorp Hoërskool-spellers het met trots aan die ATKV-Uitklopspel in Potchefstroom deelgeneem. Dit was beslis ’n dag gevul met taalpret, trots en puik prestasie!…