)

ATKV-Uitklopspel – Klerksdorp Hoërskool kán spel

ATKV-Uitklopspel. 🎉 KHS skitter by ATKV-Uitklopspel! 🇿🇦

Klerksdorp Hoërskool-spellers het met trots aan die ATKV-Uitklopspel in Potchefstroom deelgeneem. Dit was beslis ’n dag gevul met taalpret, trots en puik prestasie!

KHS is ongelooflik trots om die volgende uitslae aan te kondig:

  • Mirei Moolman is die Noordwes-wenner in die Graad 8/9 Huistaalafdeling — ’n uitsonderlike prestasie!
  • Aney Marais behaal die Noordwes-naaswennerposisie in die Graad 10–12 Huistaalafdeling — wel gedaan!

👏 ’n Groot dankie aan al die spellers wat KHS se naam met waardigheid en trots verteenwoordig het:

  • Hannjo Rossouw
  • Sheldon Palmer – beste seun in die provinsie by die juniors!
  • Michaela Chatwind
  • Dailien Jordaan
  • Ru-Ette Kitching
  • Jasmijn Scheepers
  • MC van den Berg
  • Joné Lewis

’n Spesiale woord van dank aan MC en Joné, wat ten spyte van ’n uiters besige akademiese program en voorbereiding vir die rekordeksamen, steeds tyd maak om ons skool met trots te verteenwoordig. Julle toewyding is bewonderenswaardig!

💬 Dit was ’n dag gevul met trots, prestasie en liefde vir ons pragtige taal. Dankie aan elke deelnemer — julle is ware taal-ambassadeurs!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/groups/hsklerksdorp/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal