)

Hoërskool Strand Musiekleerders Presteer

By die Helderberg Eisteddfod wat in Augustus plaasgevind het, het die volgende Hoërskool Strand leerders spesiale toekennings ontvang:

Mia Du Plessis verwerf ‘n pryswennersertifikaat vir die beste prestasie in die senior afdeling vir klavier asook ‘n medalje vir ‘n uitstaande prestasie in die senior afdeling vir klavier.

Mieke Van Der Merwe verwerf ‘n medalje vir ‘n uitstaande prestasie in die senior afdeling van solo-instrumente in die afdeling vir musiekvermaaklikheid.

Kelly Joubert verwerf ‘n pryswennerssertifikaat vir die beste prestasie vir solo sang vir 16-jariges  in die afdeling vir musiekvermaaklikheid.

Megan Stemmet verwerf ‘n pryswennerssertifikaat vir die beste prestasie in die 13-jarige ouderdomsgroep  in die afdeling vir blokfluit.

Derik Nortjé verwerf ‘n pryswennerssertifikaat vir die beste prestasie in die 14-jarige ouderdomsgroep in die afdeling vir blokfluit.

Ebert Wessels en Derik Nortjé verwerf ‘n pryswennerssertifikaat vir die beste prestasie in die senior fase vir duet in die afdeling vir blokfluit.

Lizanne Nortjé en Nicolene Esterhuyse verwerf ‘n pryswennerssertifikaat vir die beste prestasie in die gevorderde fase vir duet in die afdeling vir blokfluit.

Veels geluk aan hierdie leerders van Hoërskool Strand.

Foto:

Agter van links na regs: Mia du Plessis, Derik Nortjé, Kelly Joubert, Lizanne Nortjé, Ebert Wessels, Nicolene Esterhuyse.

Voor van links na regs is: Mieke van der Merwe en Megan Stemmet.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal