)

Helderberg: Eisteddfod: Visuele Kuns – HS Strand

Vanjaar het HS Strand skoonskip in die senior afdelling van die Helderberg Eisteddfod se Visuele Kuns-afdeling gemaak. In die gevorderde fase (gr. 10 – 12_ het Suzaan Eybers ‘n medalje ontvang vir die beste prestasie in haar afdeling. Sy is ook as die beste gr. 11-leerder aangewys.

Rico Thiart het ook baie goed gevaar. Rico is as die beste gr. 10-deelnemer aangewys. Hy het ‘n Cum Laude vir sy potloodskets en ‘n Goud Plus vir sy akriel Kunswerk ontvang.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal