)
Goudveld Kunste Akademie – HoĆ«rskool Goudveld skitter

Goudveld Kunste Akademie. Baie geluk aan die talentvolle leerders van ons Kunste Akademie wat HoĆ«rskool Goudveld Ć©n die Vrystaat met trots verteenwoordig het. Dit was tydens die nasionale rondte van…

Con Spirito – Langenhoven Gimnasium

Con Spirito – Die talentvolle Janien Müller, leerder van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het die kunswĆŖreld behoorlik laat regop sit. Haar uitsonderlike deelname aan die provinsiale rondte van Con Spirito…

Con Spirito Eisteddfod Prestasies – Laerskool Unika

Con Spirito Eisteddfod Prestasies – Laerskool Unika, Randburg spog met Eben Barnard se uitsonderlike prestasies tydens die Con Spirito Gauteng-Wes Eisteddfod vanjaar. Tydens die Con Spirito Eisteddfod is Eben aangewys…

ATKV Prysuitdeling – HoĆ«rskool Waterkloof

ATKV Prysuitdeling – HoĆ«rskool Waterkloof se leerders is as ATKV wenners, tydens die prysuitdeling in verskeie afdelings aangekondig. Die volgende wenners is aangekondig tydens die ATKV Prysuitdeling: HoĆ«rskool Waterkloof is…

Kuns – Grey Kollege PrimĆŖr manne spog met hul kunswerk

Kuns. So tussen al die Rugby, Hokkie en Karate kry die manne van Grey Kollege PrimĆŖr nog steeds tyd om so bietjie aan hulle kuns te werk. Grey Kollege PrimĆŖr…

ATKV Digi Kuns – Carli Lourenco wen Nasionale prys

ATKV Digi Kuns. Carli Lourenco, graad 11 leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het die beeldhouwerk afdeling met haar kunswerk, Verminder Verdwyn, gewen. Hierdie is ‘n baie gesogte nasionale toekenning.…

Helderberg: Eisteddfod: Visuele Kuns – HS Strand

Vanjaar het HS Strand skoonskip in die senior afdelling van die Helderberg Eisteddfod se Visuele Kuns-afdeling gemaak. In die gevorderde fase (gr. 10 – 12_ het Suzaan Eybers ‘n medalje…

Kuns- en Kultuurmaand Hoƫrskool Jan van Riebeeck & Welgemeend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row _builder_version=”3.0.105″ make_fullwidth=”on” use_custom_gutter=”on” make_equal=”on”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.105″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/08/Kuns-en-Kultuurmaand-HoĆ«rskool-Jan-van-Riebeeck-Welgemeend-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Laerskool Outeniqua spog met eie kunstenaars

Laerskool Outeniqua in George spog hier met hul eie kunstenaars.Ā  Tydens die Gala-aand van die Eden en Sentraal Karoo se kunsuitstalling, het Tayla Schroeter die Star Award toekenning ontvang.Ā  Jessica…

Hoƫrskool Punt Kuns

ChantƩ van der Spuy van Hoƫrskool Punt in Mosselbaai het hierdie pragtige kunswerk geskep. ChantƩ in een van Punt se graad 11 kuns-leerders.

Hoƫrskool Ermelo graad 12-kunsleerders skep besonderse kunswerke

Op Woensdag, 8 November 2017, is die Graad 12-kunsleerders van Ermelo Hoƫrskool se praktiese take

Leerders van Laerskool Outeniqua in George ontvang sertifikate en trofeƫs

Baie geluk aan Allana Jacobs, Dylan Carelse en Stephanie KolbĆ© van Laerskool Outeniqua in George wat sertifikate en trofeĆ«s gewen het vir uitmuntende kuns gedurende die WKOD provinsiale kunsuitstalling by…

Erries se KUNSkennis verbreed op uitstappie

Op 8 September 2017 het die Graad 10 en 11 leerlinge van HoĆ«rskool Ermelo, ā€˜n uitstappie na die Johannesburg Art Fair in Sandton geniet.Ā  Die leerders is blootgestel aan sestig…

Laerskool Jan van Riebeeck kuns uitstalling

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Graad 7 Leerders – kuns uitstalling Die graad 7-leerders van Laerskool Jan van Riebeeck het met groot oĆ« na die…

Laerskool Outeniqua – Kuns nuus

Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat tydens die WKOD se eerste Visuele Kunsuitstalling, medaljes ontvang het. Allana Jacobs (goud Gr 7-12), Stephanie KolbĆ© (goud Gr 1-6),…

HS Strand se Kunsdepartement

Dit is pragtige Praktiese Assesseringstake van die gr. 12-leerders vir die tweede kwartaal.Ā  Beslis ‘n belowende voorsmakie van ‘n interessante finale kunsuitstalling Ā van die jaarwerk in Oktober. Die werk behoort…

Laerskool Outeniqua skole nuus

Geluk aan Dorathea Smith en Sirah Visagie wat deelgeneem het aan die George Edublox Kunskompetisie.Ā  Dorathea het ā€˜n 3de plek behaal en Sirah ā€˜n 2de plek.

Laerskool Outeniqua nog Kuns nuus

Tayla Schroeter, ā€˜n graad 6 leerder van Laerskool Outeniqua was aangewys as wenner in die Kids Creation Studio se Kunskompetisie vir ouderdom 12-15 jaar.

Laerskool Outeniqua Kuns nuus

Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die Kids Creation Studio Kunskompetisie.Ā  Hulle het in die ouderdomsgroep 9-11 jaar deelgenem. v.l.n.r. Emmie Wannenburg (3de), Lizanne Pretorius ((2de) en…

Laerskool Outeniqua – kunskompetisie

Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat aan die Giotto-kunskompetisie deelgeneem het.Ā  Hulle behaal ā€˜n plek onder die top 10 vir graad 4. V.l.n.r.Ā  MirĆ© de Waal,…