Dit is pragtige Praktiese Assesseringstake van die gr. 12-leerders vir die tweede kwartaal. Beslis ‘n belowende voorsmakie van ‘n interessante finale kunsuitstalling van die jaarwerk in Oktober.
Die werk behoort aan die volgende gr. 12-Kunsleerders:
Ankia Lloyd – Herinneringe multimedia collage en Olie op bord
Michaela Brittz Herinneringe, Olie op doek
Tamika van Rhyn Gr. 12 Herinneringe, Olie op doek
Become a Sponsor