Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat aan die Giotto-kunskompetisie deelgeneem het. Hulle behaal ‘n plek onder die top 10 vir graad 4.
V.l.n.r. Miré de Waal, Dané Lindeque, Deolin Neethling, Stephanie Kolbé en Carla Bezuidenhout
Become a Sponsor