Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat tydens die WKOD se eerste Visuele Kunsuitstalling, medaljes ontvang het.
Allana Jacobs (goud Gr 7-12), Stephanie Kolbé (goud Gr 1-6), Ayabonga Zangashe (silwer Gr 7-12) Beate Graupe (silwer Gr 1-6) en Dylan Carelse (goud Gr 7-12). Die 3 leerders wat goud ontvang het se werk is na Kaapstad waar dit in September by die Iziko National Gallery uitgestal gaan word.