Kuns. So tussen al die Rugby, Hokkie en Karate kry die manne van Grey Kollege Primêr nog steeds tyd om so bietjie aan hulle kuns te werk. Grey Kollege Primêr is beslis besig om die volgende Picasso op te lei. Die manne wat hul puik kunswerke ten toon stel, is:
- Hanno van Zyl
- Juan Erasmus
- Robert Rijkheer
- Ethan Rabie
- Willem Steenkamp
- Lian Rabie
- Joshua Pienaar
- Joah de Klerk
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Foto’s verskaf