Tienertoneel. Die dramaleerders van Hoërskool Fichardtpark skop môre oggend om 8h30 af met hulle eerste vertoning van die Tienertoneel seisoen. Baie sterkte met julle eerste vertoning! Break a leg!
Kaartjies vir die publiek word op Webtickets verkoop teen R80 per groep. Dit is vir twee of drie vertonings, afhangende van groep en ‘n R250 pakket vir elf vertonings.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf