Suid Vrystaat Hokkiespanne – Grey Kollege Primêr staan uit
Suid Vrystaat Hokkiespanne. Grey Kollege Primêr – Suid‑Vrystaat Hokkie‑keuses. Grey Kollege Primêr is uiters trots op die prestasie van 13 talentvolle hokkiespelers wat gekies is om die Suid‑Vrystaat Provinsiale Hokkiespanne…
SA Biathle Kampioenskappe – Grey Kollege Primêr trots op Johan
SA Biathle-kampioenskappe. Grey Kollege Primêr – Jong Kampioen in Aksie! Grey Kollege Primêr is ongelooflik trots om aan te kondig dat Johan Bornman, ’n talentvolle Graad 4-leerder, gekies is vir…
Vrystaatspan Swemmers – Grey Kollege Primêr
Vrystaatspan Swemmers. Grey Kollege Primêr wens hul vier uitmuntende swemmers sterkte toe. Hulle neem van 24 tot 27 April 2026 in Kaapstad deel aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap. Grey is…
Grey Monitore aangewys – Grey Kollege Primêr
Grey Monitore aangewys. Grey College Primêr het pas ’n nuwe groep Monitore ingehuldig, en dit is ’n groot eer om as leiers aangewys te word. Baie geluk aan: Hierdie rol…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege Primêr
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege Primêr skitter op nasionale vlak! Agt talentvolle seuns van Grey Kollege Primêr in Bloemfontein is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die SA Skole…
Vrystaat o.11 IPT-gholfspan – Grey Kollege Primêr uitstaande
Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Grey Kollege Primêr is trots om aan te kondig dat Israel Bremer, ’n 8-jarige leerder van Grey Kollege Primêr, gekies is vir die Vrystaat o.11 IPT-gholfspan. Hy…
Roodekrans Rugby – Grey Kollege Primêr bring hul kant
Roodekrans Rugby. 🏉 Grey Kollege Primêr teen. Roodekrans Rugby. Die jong rugbyspelers van Grey Kollege Primêr het weer hul staal gewys teen Laerskool Roodekrans. ’n Hoogtepunt van die dag was…
Potchefstroom Rugbytoer – Grey Kollege Primêr skop af in Potch
Potchefstroom Rugbytoer. Grey Kollege Primêr se o.13D- en E-spanne, asook die o.11C- en D-spanne, het hul seisoen met groot entoesiasme afgetrap tydens ’n toer na Potchefstroom. Daar het hulle kragte…
Skole-Krieket – Grey Kollege Primêr teen Jim Fouché Primêr
Skole-Krieket. 🌟 Skitterende vertoning op die krieketveld. Grey Kollege Primêr se o/13A-span het Woensdag ’n krieketfees afgelewer toe hulle Jim Fouché Primêr o/13A oortuigend geklop het. Die wedstryd was ’n…
O.11 Krieket liga – Grey Kollege Primêr skitter
O.11 Krieket liga. Grey Kollege Primêr se o.11 krieketspanne het tydens die O.11 Krieket liga teen Willem Postma, Jim Fouché Primêr en St Andrews meegeding. Uitslae behaal: Grey o/11A Grey…
Vrystaat Swemkampioenskappe – Grey Kollege Primêr skitter
Vrystaat Swemkampioenskappe. 🏆 Grey Kollege Primêr vier ’n kampioen! Liam Jonker, ’n trotse Graad 4-leerder van Grey Kollege Primêr, het sy naam met glans geskryf by die Vrystaat Swemkampioenskappe. Die…
Graad 7’s Groet – Grey Kollege Primêr groet die manne
Graad 7’s Groet. Grey Kollege Primêr het vandag, 21 November 2025, hul primêre skoolloopban afgesluit. Dit was ’n dag waar emosie moontlik goed verberg is – wie weet. Die skoolgemeenskap…
ATKV Uitklop-spelkompetisie 2025 – Grey Kollege Primêr presteer
ATKV Uitklop-spelkompetisie 2025. 🌟 Grey Kollege Primêr blink uit by ATKV Uitklop-spelkompetisie 2025. Grey Kollege Primêr in Bloemfontein het onlangs trots deelgeneem aan die ATKV Uitklop-spelkompetisie 2025. In die Afrikaans…
Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms – Grey College Primêr
Jim Fouché Prestige atletiekbyeenkoms. 🏅 Grey Kollege Primêr blink uit. Op Saterdag, 8 November, het Grey Kollege Primêr se talentvolle atlete met trots deelgeneem aan die gesogte Jim Fouché Prestige…
Krieket Inter – Grey Kollege Primêr skitter teen Trinity House
Krieket Inter. 🏏 Grey College Primêr blink uit teen Trinity House in Interkrieket Saterdag, 1 November 2025. Grey College Primêr het Saterdag ’n indrukwekkende vertoning gelewer in hul interskole krieketwedstryde…
Super Smash Kriekettoernooi – Grey Kollege Primêr blink uit
Super Smash Kriekettoernooi. 🏏 Grey Kollege Primêr blink uit by Senekal Super Smash Toernooi. Grey Kollege Primêr se o.13 Krieketspan het van 6 tot 8 Oktober aan die gewilde Senekal…
Vrystaat Padfietswedren – Grey Kollege Primêr trap voort met trots
Vrystaat Padfietswedren. Grey Kollege Primêr wil ’n groot hoera! uitstuur aan vier ysters op twee wiele wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig in padfiets: Ruben du Toit, Sameul…
O.12 Hokkie semi-finaal – Grey Kollege Primêr vs Willem Postma
O.12 Hokkie semi-finaal. 🏑 Grey Kollege Primêr se o.12A hokkiespan blink uit in liga-wedstryd. Grey Kollege Primêr se o.12 hokkiespan het ’n opwindende o.12 hokkie semi-finaal liga-wedstryd teen Primêre Skool…
Monitore 2026 – Grey Kollege Primêr kondig met trots aan
Monitore 2026. Met groot opgewondenheid deel Grey Kollege Primêr die amptelike foto van hul nuwe leierspan – die Monitore van 2026. Hierdie groep uitstaande leerders is gekies vir hul voorbeeldige…
Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskappe. Grey Kollege Primêr vier sporttrots! Johan Bornman, ’n Graad 3 leerder, het pas sy plek verseker in die Vrystaat o.11 Biathle-span. Hierdie merkwaardige prestasie is ’n bewys…
Eisteddfod Nasionale Forté-finaal – Grey Kollege Primêr uitstaande
Eisteddfod Nasionale Forté-finaal. 🎉 Grey Kollege Primêr vier uitmuntende prestasie! Grey Kollege Primêr is ongelooflik trots op Liewan Claassens, ‘n Graad 5-leerder van Grey Kollege Primêr. Liewan het Woensdag, 3…
Multi Surface Tennistoernooi – Grey College Primêr wenners
Multi Surface Tennistoernooi. 🎾 Grey Kollege Primêr se Top 5-tennisspelers het onlangs aan die heel eerste NWU Eagles Prestige Multi Surface Tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi is aangebied in samewerking met…
Vrystaat stoei – Grey Kollege Primêr
Vrystaat stoei. 🏆 Joshua Pienaar blink uit! Joshua Pienaar, ’n talentvolle jong atleet van Grey Kollege Primêr, blink uit by Vrystaat stoei byeenkoms. Joshua het Saterdag deelgeneem aan die Vrystaat…
SA Geldstelsel Wysheid – Grey Kollege Primêr
SA Geldstelsel Wysheid – Die Gr. 1-leerders van Grey Kollege Primêr het gedurende die tweede kwartaal meer oor geleer geld. Hulle het ’n slim en speelse duik geneem in die…
Muurbal: Nasionale IPT uitslae – Grey Kollege Primêr
Muurbal: Nasionale IPT uitslae. Grey Kollege Primêr vier hul muurbal-uitblinkers op nasionale vlak! Grey-kollege is trots om die uitmuntende prestasies van hul muurbalspelers tydens die nasionale Interprovinsiale Toernooie (IPTs) aan…
Kovsies Aandliga Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr
Kovsies Aandliga Hokkietoernooi. Grey Kollege Primêr se o.12A en o.12B B asook die o.13A en -B hokkiespanne het die afgelope twee weke aan die Kovsies Aandliga Hokkietoernooi deelgeneem. Die o.12A…
Vrystaat atletiekkampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Vrystaat atletiekkampioenskappe. Nege-en-twintig Grey Kollege Primêr leerders het aan die Vrystaat atletiekkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het besonders goed presteer. KG Nghonyama het ‘n nuwe rekord in verspring behaal…
Ekurhuleni Stoeikampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Ekurhuleni Stoeikampioenskappe. Hendrik Cilliers, Graad 4 leerder van Grey Kollege Primêr, het op 22 Februarie aan die Ekurhuleni Stoeikampioenskappe deelgeneem. Hendrik het o.10 (onder 30 kg) deelgeneem en behaal ‘n…
Round Robin Tennistoernooi – Grey Kollege Primêr
Round Robin Tennistoernooi. Die Grey Kollege Graad 2 manne het die naweek aan die Round Robin Tennistoernooi deelgeneem. Luke Oosthuizen en Aiden Jordaan is naaswenners van dubbels 0/8 Meer skolenuus:…
Vrystaat Swemkampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Vrystaat Swemkampioenskappe. Drie Grey manne, Petrus Swart, Liam Jonker en Jo Nagel is aangewys as die beste 0.8, 0.9 en 0.10 swemmers in die Vrystaat. Die Vrystaat Swemkampioenskappe is aangebied…
IPT Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr
IPT Hokkietoernooi. Wium Vosloo, leerder van Grey Kollege Primêre Skool, is aangewys as die “Top Doelskieter” vir die o.13-IPT Hokkietoernooi in Bloemfontein (B-afdeling). Wium is ook die kaptein van die…
Craven Week Rugby – Grey Kollege Primêr
Craven Week Rugby. Grey Kollege Primêr se o.13 spelers het weereens uitgeblink tydeens die o.13 Craven Week Rugby wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s verskaf
World’s Open Air Saddlebred – Grey Kollege Primêr
World’s Open Air Saddlebred. Grey Kollege Primêr Graad 1 leerder, Stephan van Huyssteen, het die ruiters onder 7 jaar ruiterkuns klas by vanjaar se World’s Open Air Saddlebred Championship op…
PNB Paribas Rising Star – Grey Kollege Primêr presteer
PNB Paribas Rising Star. Grey Kollege Primêr se top 8 tennisspelers het Vrydag, 12 April, aan die PNB Paribas Rising Star Tennis provinsiale rondte in Bloemfontein deelgeneem. Die seuns het…
Tjokkies Rugbydag – Grey Kollege Primêr skitter
Tjokkies rugbydag. Grey Kollege Primêr se o.7 rugbyspanne het aan die Tjokkies rugbydag deelgeneem. Die Grey-manne het hulle kant gebring deur ‘n totaal van agt uit nege wedstryde te wen…
Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe. Ses atlete van Grey Kollege Primêre Skool gaan vanaf die 24ste tot die 26ste Maart aan die Suid-Afrikaanse Skole Kampioenskappe in Pietersburg deelneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/…
Level 1 Swem Gala – Grey Kollege Primêr
Level 1 Swem Gala. Christiaan Pretorius, leerder van Grey Kollege Primêr, het deelgeneem aan die Level 1 Swem Gala swem, Saterdag, 2 Maart. Uitslae: Seuns 10 en onder. Meer skolenuus:…
Laerskole rugby – Grey Kollege Primêr teen Kruinsig
Laerskole rugby. Ses van Grey Kollege Primêr se rugbyspanne het Laerskool Kruinsig se spanne aangedurf. Die Grey-manne het uitstekende rugby gespeel en al die spanne het hul wedstryde gewen. Die…
Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms – Grey Kollege Primêr
Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms. Op Vrydag, 23 Februarie, het 59 van Grey Kollege Primêr se atlete gekwalifiseer vir deelname aan die Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms. Tydens die byeenkoms was daar ook vyf…
Waterkloof Top 10 Atletiekbyeenkoms – Grey Primêr presteer
Waterkloof Top 10 Atletiekbyeenkoms. Twee van Primêre Skool Grey Kollege, Bloemfontein, se atlete, Reuben Smit en Wian Bredenkamp, het Saterdag, 3 Februarie aan die Waterkloof Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die…
Graad 1 – Grey Kollege Primêr
Graad 1. Luke Janse van Rensburg is so opgewonde vir die nuwe skooljaar en kan nie wag om in Graad 1 te begin nie. Hy het sommer al klaar sy…
Vrystaat Swem Kampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Vrystaat Swem Kampioenskappe. Grey Kollege Primêr leerder, Lohan Maree, het deelgeneem aan die Vrystaat Swem Kampioenskappe die afgelope naweek. Lohan is volgende jaar Graad 4. Lohan het skitterend presteer met…
World Shotokan Karate – Grey Kollege Primêr leerder skitter
World Shotokan Karate. Twee leerders van Grey College Primêr in Bloemfontein, Robert Rijkheer en Sam Loftus, het Suid-Afrika verteenwoordig by die 16th World Shotokan Karate Championships in Tokyo. Robert Rijkheer…
Laerskole Hokkie – Grey Kollege Primêr vs Pres. Brand Primêr
Laerskole Hokkie. Die hokkiespanne van Grey Kollege Primêr het meegeding teen die hokkiespanne van Primêre Skool President Brand van Bloemfontein. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/ Foto’s…
Karate SA – Grey Kollege Primêr leerder skitter
Karate SA. Robert Rijkheer is ‘n leerder van Grey Kollege Primêr. Robert het die naweek van 13 tot 16 Julie aan Karate SA se Ope Kampioenskap deelgeneem in Durban. Hy…
Kuns – Grey Kollege Primêr manne spog met hul kunswerk
Kuns. So tussen al die Rugby, Hokkie en Karate kry die manne van Grey Kollege Primêr nog steeds tyd om so bietjie aan hulle kuns te werk. Grey Kollege Primêr…
Pieter Brink from Grey Primary selected for SA Motocross team
Pieter Brink has been Selected as Part of the South African Team










































