Graad 1. Luke Janse van Rensburg is so opgewonde vir die nuwe skooljaar en kan nie wag om in Graad 1 te begin nie. Hy het sommer al klaar sy nuwe skoolklere aan en wag net vir die 17de Januarie om die eerste tree te gee in die lewe van ‘n “Grey Gentlemen“.
Luke, jy het die regte keuse gemaak om Grey te kies. Geniet elke dag. Dis’ n voorreg. Geniet die avontuur wat Grey jou bied en die “magic“ van Grey.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Foto verskaf