)

Vrystaat Swem Kampioenskappe – Grey Kollege Primêr

Vrystaat Swem Kampioenskappe. Grey Kollege Primêr leerder, Lohan Maree, het deelgeneem aan die Vrystaat Swem Kampioenskappe die afgelope naweek. Lohan is volgende jaar Graad 4. Lohan het skitterend presteer met vier Goue medaljes, ses Silwer medaljes en een Brons medalje.

Seuns 0.9 jaar klas:

  • 50m Vlinderslag: Goud
  • 200m Gemengde Medley Aflos: Goud
  • 100m Vryslag: Goud
  • 50m Vryslag (Hy mis die Vrystaat rekord met 0,13 sek): Goud
  • 100m Rugslag: Silwer
  • 50m Rugslag: Silwer
  • 200m Individuele Medley: Silwer
  • 200m Seuns Individuele Medley aflos: Silwer
  • 200m Gemengde Vryslag Aflos: Silwer
  • 200m Seuns Vryslag Aflos: Silwer
  • 100m Borsslag: Brons

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegeprimary.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal