)

Oewerhengel Federasie – Grey Kollege Primêr leerder skitter

Oewerhengel Federasie. AD Roux, leerder van Grey Kollege Primêr, het reeds verwys dat hy ‘n kampioen-hengelaar is. Hy het uitstekend gevaar op die eerste dag van die Suid-Afrikaanse Varswater Oewerhengel Federasie se SA Kampioenskap. Hengelaars van oor Suid-Afrika het saamgetrek vir die SA kampioenskap en AD is een van 96 0.13 deelnemers.

AD het die eerste dag van die kampioenskap nie slegs die meeste visse gevang nie, maar ook die swaarste sak met vis. Hy is aangewys as die “Victor Ludorum” nadat hy 1ste is met die swaarste sak asook 1ste met die meeste visafdelings behaal het.

AD het reeds voorheen sy Suid-Afrikaanse kleure ontvang.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za   

https://greycollegeprimary.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal