)

Vrystaat atletiekkampioenskappe – Grey Kollege Primêr

Vrystaat atletiekkampioenskappe. Nege-en-twintig Grey Kollege Primêr leerders het aan die Vrystaat atletiekkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem.

Die atlete het besonders goed presteer.

KG Nghonyama het ‘n nuwe rekord in verspring behaal met ‘n mooi afstand van 6.02m.

Aan die einde van die dag het Grey die volgende trofees gewen.

  • Trofee vir die beste onder 10 span.
  • Trofee vir die beste onder 13 span.
  • Trofee vir die top 5 seuns.

KG Nghonyama, o.13, het ook ‘n trofee gewen vir die beste algehele veldatleet van die byeenkoms. Hy het 918 punte vir sy verspring verdien.

Charl Theron, o.10, het die trofee vir die beste algehele baanatleet ontvang. Hy het 910 punte in die 70m hekkies behaal met ‘n wentyd van 12.03s.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegeprimary.com/

oto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal