)
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Die Truida Kestell-atletiekspan gaan hierdie week met trots en opgewondenheid na Sasolburg. Hulle gaan daar aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe deelneem. Met blink oë en vasberade harte staan…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete skitter

𝐕𝐫𝐲𝐬𝐭𝐚𝐚𝐭 𝐀𝐭𝐥𝐞𝐭𝐢𝐞𝐤k𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐩𝐞⁣. BVHS se atlete het weereens hul merk gemaak tydens die tweede dag van die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat in Bloemfontein aangebied is. Met ’n ryke oes van medaljes, rekords…

Vrystaat Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat atletiekkampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ‘n algehele eerste plek in die Vrystaat behaal met hulle 25 atlete tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskap. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege skitter

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege atlete het geskitter tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat vanjaar in Sasolburg plaasgevind het. Nuwe rekordhouers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Vrystaat atletiekkampioenskappe – Grey Kollege Primêr

Vrystaat atletiekkampioenskappe. Nege-en-twintig Grey Kollege Primêr leerders het aan die Vrystaat atletiekkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het besonders goed presteer. KG Nghonyama het ‘n nuwe rekord in verspring behaal…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Die Top 3 uitslae van Hoërskool Witteberg op Dag 1 van die Vrystaatse atletiekkampioenskappe is soos volg: Eerste plekke: Tweede plekke: Derde plekke: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete na SA’s

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Agt-en-veertig atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat tydens die afgelope Vrystaat kampioenskappe in Bloemfontein gekwalifiseer het om aan die Suid Afrikaanse kampioenskappe deel te neem, asook aan die…