Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Agt-en-veertig atlete van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool wat tydens die afgelope Vrystaat kampioenskappe in Bloemfontein gekwalifiseer het om aan die Suid Afrikaanse kampioenskappe deel te neem, asook aan die ASA Kampioenskappe.
Agt van die atlete van Voortrekker het ook gekwalifiseer vir die Top 50 tydens die Vrystaat kampioenskappe.
Die atlete is:
- Anseri Groenewald
- Nelisa-May Doman
- Gerne Potgieter
- Lisa Kruger
- Magdalena Arangies
- Andeline Warren
- IxorƩ Cilliers
- Reane Campher
- Kaylie de Bruin
- Mieke-Louise Britz
- Celri Botha
- LeanƩ vd Berg
- Anke Gunter
- Lisa Rautenbach
- AnƩ Crouse
- Cara Rautenbach
- Carise van Rooyen
- Carla Britz
- Janette Beukes
- Sebastiaan Moses
- Juhin Muller
- EdrƩ Wille
- WJ Kruger
- Nolan du Plooy
- Zak Steyn
- Tintswalo Mdaka
- Adriaan Bonthuys
- Liam-Lloyd Doman
- Jonathan Purchase
- Thloni Modisa
- Bentley Schoeman
- Themba Sithole
- Damian Zwhalen
- DuandrƩ du Plooy
- Bokang Molatsane
- Immanuel Veitch
- Wynand Janse van Vuuren
- Kamohelo Moses
- Frederik Fourie
- Michail Kaptein.
Meer skolenuus: https://schoolsthstrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








