Vrystaat atletiekkampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ‘n algehele eerste plek in die Vrystaat behaal met hulle 25 atlete tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskap.
- Die o. 10 dogters behaal ‘n algehele 1ste plek in die Vrystaat.
- Die o. 11 dogters behaal ‘n algehele 3de plek in die Vrystaat.
- Die o. 12 dogters behaal ‘n algehele 1ste plek in die Vrystaat.


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










