)

Tour du Cap – Grey Kollege leerder presteer

Tour du Cap. Adian Claassen, leerder van Grey Kollege, het ‘n ongelooflike week van deelname aan fietswedrenne in die Boland en omliggende gebiede gehad. Hy het deelgeneem aan die Tour du Cap vanaf 3 tot 7 Maart. Dit is ‘n wedren van 5 stadiums wat strek oor 464km en 5245m vertikale klim.

Adian het in die 2de plek geëindig in die Junior-kategorie, insluitend ‘n verhoog-wen tydens die individuele tydproewe.

Hy het ook deelgeneem aan die Cape Town Cycle Tour, waar hy in die 1ste plek in die Junior kategorie geëindig het en in die 12de plek algeheel.

Dit is die beste tyd en resultaat wat ooit behaal kon word deur ‘n fietsryer van Grey!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal