)
Bergfietsry – Grey Kollege teen Affies

Bergfietsry. Tydens ‘n bergfietsry kompetisie tussen Grey Kollege se bergfietsspan en Affies se span het die twee skole mekaar uitgedaag. Die spanne het die afgelope naweek net buitekant Bloemfontein op…

Tour du Cap – Grey Kollege leerder presteer

Tour du Cap. Adian Claassen, leerder van Grey Kollege, het ‘n ongelooflike week van deelname aan fietswedrenne in die Boland en omliggende gebiede gehad. Hy het deelgeneem aan die Tour…

SA Skole MTB finale – Grey Kollege

SA Skole MTB finale. Na afloop van die SA skole MTB finale wat in Brits aangebied was, is Grey Kollege trots op hul fietsryers se prestasie. Hierdie wedren lok al…