Multi Surface Tennistoernooi. 🎾 Grey Kollege Primêr se Top 5-tennisspelers het onlangs aan die heel eerste NWU Eagles Prestige Multi Surface Tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi is aangebied in samewerking met Mooirivier.
Met uitsonderlike spel en onwrikbare vasberadenheid het hGrey as wenners uit die stryd getree!
Die toernooi was ’n unieke ervaring, met wedstryde wat op verskeie oppervlaktes plaasgevind het. Dit is ’n ware toets van aanpasbaarheid en vaardigheid.
Greyis ongelooflik trots op julle veggees, spanwerk en die puik uitslag, manne. Julle het Grey Kollege met trots verteenwoordig!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegeprimary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








