)

Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms – Grey Kollege Primêr

Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms. Op Vrydag, 23 Februarie, het 59 van Grey Kollege Primêr se atlete gekwalifiseer vir deelname aan die Motheo/Xhariep Atletiek byeenkoms.

Tydens die byeenkoms was daar ook vyf nuwe rekords deur die Grey-manne opgestel. Die nuwe rekords staan agter die volgende name:

  • Benjamin Coetzee: o.10 – in die 80m.
  • Reuben Smit: o.13 stel twee nuwe rekords op. In die 80m hekkies sowel as in die 200m hekkies.
  • Caleb Josephs: o.13 – in die 80m hekkies.
  • Wian Bredenkamp, o.13 in spiesgooi.

Grey Kollege het weggestap met die volgende trofeë:

  • Trofee vir die beste onder 8 atleet
  • Trofee vir die beste onder 9 atleet
  • Trofee vir die beste onder 11 atleet
  • Trofee vir die beste onder 13 atleet.
  • Trofee vir die beste prestasies in die ouderdomsgroepe onder 8 tot onder 13.

Die individuele pryse het aan die volgende atlete gegaan:

  • Beste veldatleet van die byeenkoms: Wian Bredenkamp vir sy prestasie in die diskusgooi. Hy het 876 punte op die APE tabel verdien met sy afstand van 43.53m.
  • Beste baanatleet van die byeenkoms het gegaan aan Reuben Smit, onder 13 met sy pragtyd van 11.16s in die 80m hekkies. Hy het 972 punte verdien volgens die APE tabel.
  • 32 Atlete van Grey Kollege het gekwalifiseer om aan die Vrystaatbyeenkoms volgende week in Sasolburg deel te neem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegeprimary.com/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal