Baie geluk aan Allana Jacobs, Dylan Carelse en Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George wat sertifikate en trofeës gewen het vir uitmuntende kuns gedurende die WKOD provinsiale kunsuitstalling by die Iziko Nasionale Gallery in Kaapstad.
Become a SponsorGedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…










