Henco Scholtz (foto links) gaan Suid-Afrika in branderplankry by die eerste 0.18 “Teqnica race” by die Wereldkampioenskap in China verteenwoordig. Hy sal die eerste 0.18 wees wat ons land gaan verteenwoordig. Hy vertrek 17 November na China.
Tiaan Engelbrecht (regs) het ook Boland kleure vir branderplankry verwerf. Albei leerders is van HS Strand.