Conspirito Kunswedstryd – Laerskool Westwood na Forte rondte
Conspirito Kunswedstryd. Laerskool Westwood se redenaarspanne het die tonge omtrent klap… Hierdie sprekers is beslis nie bang om hul sê te sê nie. Laerskool Westwood is trots op elke span…
ConSpirito Kunswedstryd – Morgenzon Landbou Akademie presteer
ConSpirito Kunswedstryd. Agt leerders van Morgenzon Landbou Akademie, Potchefstroom, se leerders het verlede week aan die ConSpirito Kunswedstryd in Secunda deelgeneem. Morgenzon het baie goed presteer in hulle kuns, musiek,…








