Conspirito Kunswedstryd. Laerskool Westwood se redenaarspanne het die tonge omtrent klap… Hierdie sprekers is beslis nie bang om hul sê te sê nie.
Laerskool Westwood is trots op elke span wat aan die Conspirito Kunswedstryd deelgeneem het.
Baie geluk aan die spanne wat deurdring na die Forte rondte.
- Graad 3 – Afrikaans and English
- Graad 4 – Afrikaans and English
- Graad 5 – Afrikaans and English
- Graad 7 – Afrikaans
Baie geluk ook aan die die volgende spanne van Wessies wat die Itemwenners in hulle afdeling was tydens hierdie kompetisie:
- Graad 3 – Afrikaams and English
- Graad 4 – English
- Graad 5 – English
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf