)

ATKV Tjokkertoneel Wes-Kaap – Curro Durbanville leerders blink uit

ATKV Tjokkertoneel Wes-Kaap. ‘n Aand propvol ongelooflike talent en opwinding het die ATKV Tjokkertoneel Wes-Kaap Streeksfees gekenmerk op 18 en 19 Augustus. 

Die Curro Durbanville produksie, getiteld “AGT,” het die volgende toekennings verower: 

  • Beste Produksie 
  • Beste Ensemble 
  • Beste Aktrise: Judi Hattingh (Graad 5) 
  • Genomineer vir Beste Aktrise: Risa Burger (Graad 7) 
  • Genomineer vir Beste Aktrise: Leonie Zimmermann (Graad 6) 
  • Genomineer vir Beste Regisseur: Cecilia Wesson 
  • Genomineer vir Beste Tegniese Aspekte

‘n Oorverdowende applous gaan uit na Cecilia Wesson en al die talentvolle aktrises wat Curro Durbanville op die verhoog verteenwoordig het.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://curro.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal