Morgenzon Landbou Akademie. Vrydag, 21 Oktober, was die Matrieks van Morgenzon Landbou Akademie se laaste amptelike skooldag.
Ds Christo Jooste het ‘n diens met ‘n treffende boodskap gelei en Mnr Gawie Kotze, ( BL-voorsitter) en Mnr Wehmeyer het die leerders bemoedig. Nadat al die administrasie rakende die eindeksamen afgehandel was, het die matrieks deur die skool se erewag beweeg en die skoolklok vir die laaste keer gelui.
“Matrieks 2022, julle was voorwaar ‘n groep wat diep in ons harte gekruip het! Baie sterkte vir die laaste groot eksamen, ons weet julle sal ons trots maak!!”
Morgenzon Landbou Akademie. Friday, 21 October, was the Matrics of Morgenzon Agricultural Academy’s last official school day.
Rev Christo Jooste led a service with a poignant message and Mr Gawie Kotze, (BL chairperson) and Mr Wehmeyer encouraged the learners. After all the administration regarding the final exams had been completed, the matrics passed through the school’s guard of honour and rang the school bell for the last time.
“Matrics 2022, you were truly a group that crawled deep into our hearts! Best wishes for the last big exam, we know you’ll make us proud!!”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za