VLR 2023. Morgenzon Landbou Akademie het die 2023 VLR aangewys. Die skool se nuwe leiers is:
Seuns: Albert Smit, Henru Lombard, Adriaan Klopper, Joe Buys en Ruan Lombard.
Dogters: Anchelike Eggar, Tanishia Steyl, Success Scheepers, Corlia van der Merwe en Denise Swart
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf