)

Liggie-skuts neem deel aan tweede Prysskiet kompetisie

Hoƫrskool Ligbron vir Akademie en Tegnologie in Ermelo het die naweek van 10 Maart 2018 aan die tweede Prysskiet kompetisie in Middelburg deelgeneem.

Baie geluk aan die volgende Liggies met die plekke wat hulle in hul onderskeie ouderdomsgroepe behaal het.  in die o/14-afdeling het 47 skuts  plaasgevind,  en die Liggies het die volgende plekke behaal: Francois Voges (35ste), Roeland Minnaar (40ste) en Piet van Aard (45ste).  In die o/16-afdeling het 65 skuts plaasgevind,  met die Liggies wat die volgende plekke beklee het: Sumé Snyman (5de), Sophia Giliomee (13de), Franco van Dijk (21ste), Gerhard Botma (23ste), Hanro van der Spuy (26ste), Jonardo van Dyk (34ste) en Ernst Botha (38ste).  In die o/21-afdeling het daar 43 skuts deelgeneem en die Liggies het die volgende plekke ingeneem: Charles Giliomee (4de) en Jan Schoonraad (8ste).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal