)

Matrieks 2022 vereer – Top 11 Matrikulante vereer

Matrieks 2022 vereer. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hulle voedingslaerskole. Die hoërskool is uiteindelik ‘n verlengstuk van die grondslag wat by die laerskool op akademiese-, sport- en kultuurvlak gelê word. Tydens ‘n formele saalopening op Vrydag, 27 Januarie 2023 is die top 11 matrieks 2022 vereer saam met hulle laerskoolhoofde/ adjunkhoofde.

Die matrieks 2022 wat op hierdie wyse vereer is:

  • Niël Arlow – 8 onderskeidings (Fichardtpark Primêr)
  • Bennie Viljoen – 8 onderskeidings (Fichardtpark Primêr)
  • Dawie Botes – 8 Onderskeidings (Universitas Primêr)
  • Marius Smith – 6 onderskeidings (Fichardtpark Primêr)
  • Chané Fernandes – 6 onderskeidings (Fichardtpark Primêr)
  • Rashaan de Koker – 5 onderskeidings (Onze Rust Primêr)
  • Sipho Magqibelo – 5 onderskeidings (Primêre Skool Sand du Plessis)
  • Natasha Viviers – 4onderskeidings (Primêre Skool Sand du Plessis)
  • Biané Storm – 4 onderskeidings (Fichardtpark Primêr)
  • Monique Cronjé – 4 onderskeidings (Primêre Skool President Brand)
  • Simoné Germishuys – 4 onderskeidings (Primêre Skool President Brand)
Mnr Neels Gunter, skoolhoof: Universitas Primêr saam met 2022 Matriek: Dawie Botes
Mnr Herman van der Merwe saam met 2022 Matrieks: Rashaan de Koker van Onze Rust Primêr
Waarnemende adjunkhoof , Mnr Jasper Herbst, Primêre Skool President Brand saam met 2022 Matrieks: Monique Cronjé en Simoné germishuys
Mnr Jaco van der Merwe, skoolhoof van Primêre Skool Sand du Plessis saam met Matrieks 2022 Sipho Magqibelo en Natasha Viviers

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal