)
Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe – Fichies presteer

Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het aan die Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Vier van die Fichies, Mariaana Spamer, Emma Spamer, Dian…

Motheo/Xhariep Streeksbyeenkoms – Fichardtpark Primêr skitter

Motheo/Xhariep Streeksbyeenkoms. Tydens die Motheo/Xhariep Streeksbyeenkoms Atletiek het Primêre Skool Fichardtpark se atlete skoolskip gemaak by die o.10 70m hekkies finaal. Die uitslae was as volg: Divan Kleyn: eerste; Wian…

‘World Read Aloud Day’ – Primêre Skool Fichardtpark

‘World Read Aloud Day’. Die graad 7-leerders van Primêre Skool Fichardtpark het op Dinsdag, 31 Januarie, reeds Lees Hard Dag gevier deur in hul Engelse periodes vir die graad 1-Fichies…

Matrieks 2022 vereer – Top 11 Matrikulante vereer

Matrieks 2022 vereer. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hulle voedingslaerskole. Die hoërskool is uiteindelik ‘n verlengstuk van die grondslag wat by die laerskool op akademiese-, sport- en kultuurvlak gelê…