Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het aan die Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer.
Vier van die Fichies, Mariaana Spamer, Emma Spamer, Dian Lotriet en Umari Bloem se uitslae by die Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe is as volg:
Mariaana Spamer D/11
- 200m Borsslag – 3de
- 50m Borsslag – 2de
- 200m Rugslag – 1ste
- 100m Rugslag – 2de
- 50 m Rugslag – 2de
- 50 m Vlinderslag – 2de
- 200m Vryslag – 1ste
- 100m Vryslag – 1ste
- 50 m Vryslag – 2de
- 200m Individuele wisselslag – 1ste
- 4 x 50m Wisselslag aflos – 3de
- 4 x 100m Vryslag aflos – 2de
Emma Spamer D/10
- 200m Borsslag – 7de
- 100m Borsslag – 7de
- 100m Rugslag – 10de
- 50 m Vryslag – 9de
- 200m Individuele wisselslag – 9de
- 4 x 50m Wisselslag aflos – 3de
- 4 x 100m Vryslag aflos – 2de
Dian Lotriet S/11
- 200m Borsslag – 8ste
- 50 m Vlinderslag – 9de
- 200m Vryslag – 8ste
- 100m Vryslag – 8ste
- 200m Individuele wisselslag – 7de
- 4 x 50m Vryslag aflos – 2de
Umari Bloem D/11
- 200m Borsslag – 10de
- 100m Borsslag – 2de
- 4 x 50m Wisselslag aflos – 1ste
- 4 x 100m Vryslag aflos – 1ste
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf