)
Vrystaat Interprovinsiaal Tweekamp – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Interprovinsiaal Tweekamp. Uitmuntende prestasie deur JF-leerders! Hoërskool Jim Fouché is uiters trots op Dian Lotriet en Franzelle Barnard. Hierdie twee skitterende atlete het op 4 Oktober ’n tweede plek…

Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe – Fichies presteer

Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het aan die Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Vier van die Fichies, Mariaana Spamer, Emma Spamer, Dian…