)
Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe – Fichies presteer

Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het aan die Vlak 2 Streek Swemkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Vier van die Fichies, Mariaana Spamer, Emma Spamer, Dian…