)

Erries Hokkie – EHS doelwagters en afrigters bemagtig

Erries Hokkie. Dit was vir Hoërskool Ermelo `n voorreg om vir Pikkie en Kaylie Holmner by die Erries te ontvang as hulp vir Erries Hokkie. Hulle is `n pa en dogter wat `n leemte raakgesien het by die afrigting van doelwagters. 

Kaylie speel doelwagter vanaf 2009 toe sy graad 4 was sy het al verskeie prestasies in hokkie bereik. Pikkie is al vir ongeveer 13 jaar op `n informele wyse betrokke by verskillende vlakke van doelwagter-afrigting. Pikkie en Kaylie het ’n voorliefde en ’n passie vir hokkie en doelwagters. Tussen hulle twee het hul baie jare se ondervinding op en langs die hokkie veld. 

Erries Hokkie se spelers het baie geleer by hierdie twee ervare doelwagters en sien uit om hulle weer te ontvang vir verdere groei. Jolandé Bester is die Erries se afrigter vir EHS se doelwagters. Sy is ’n oud-Errie en dit is vir Hoërskool Ermelo ’n groot voorreg om haar betrokke te hê by die Erries Hokkie.

Erries Hokkie Doelwagter-kursus
Doelwater-kursus
Erries Hokkie Doelwagter-kursus

Hockey of Erries

It was a privilege for Ermelo High School to receive Pikkie and Kaylie Holmner also from the Erries as an aid to Erries Hockey. They are a father and daughter who have noticed a gap when coaching goalkeepers.

Kaylie has been playing goalkeeper since 2009 when she was grade 4 and has achieved various achievements in hockey. Pikkie has been involved in various levels of goalkeeper coaching also in an informal manner for about 13 years. Pikkie and Kaylie also have a penchant and a passion for hockey and goalkeepers. Between the two of them, they also have many years of experience on and off the hockey field.

Erries’ players have learned a lot from these two experienced goalkeepers and look forward to receiving them again for further growth. Jolandé Bester is also the Erries’ coach for EHS’ goalkeepers. She is a former Errie and it is also a great privilege for Ermelo High School to have her involved with the Erries.

More school news: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Photos supplied

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal