Motheo/Xhariep Streeksbyeenkoms. Tydens die Motheo/Xhariep Streeksbyeenkoms Atletiek het Primêre Skool Fichardtpark se atlete skoolskip gemaak by die o.10 70m hekkies finaal.
Die uitslae was as volg: Divan Kleyn: eerste; Wian Visser: tweede; Zayden Venter: derde.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf